Reclaiming a pantry is asserting sovereignty back from the dominant hyper industrialised food system, sharing stories of domestic labour through recipes and the nostalgia of kitchen tables.
"Plant verken die raakpunte tussen kuns en landbou in ’n kombinasie van vertoon- en installasiekuns. Hierdie groepsuitstalling is ’n versameling van werk wat óf geïnspireer is deur óf in gesprek tree met die gelaaide grondkwessie. Dié uitstalling aktiveer die Universiteit Stellenbosch en die dorp se ruimtes om die koloniale nalatenskap te bevraagteken en die kompleksiteite van grond wat in die besit van die akademie is, tasbaar te maak.
Zayaan Khan se plaas fermentasieprosesse met ’n kombinasie van installasie- en vertoonkuns onder die loep. Khan skep ’n “spens” met surplusprodukte ingelê in flesse. Dié werk kyk na kostransformasie en die moontlikheid van ’n voedselstel wat nie uitsluitlik staatmaak op geïndustrialiseerde landbou nie, maar ras, kultuur, praktyk, ruimte en etiek desentraliseer. Saam met haar installasiewerk bied sy drie, twee uur lange werkswinkels oor fermentasieprosesse aan."
- Toyota Woordfees, "Reclaim the Pantry"
A series of talks and workshops held at the Rupert Museum, Stellenbosch.